Graad 10 | Verbruikerstudies

The Answer Series Graad 10 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids

R39.00

 |  R189.00

50% Off
The Answer Series Graad 10 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R39.00
Gr 10 Verbruikerstudies 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R189.00
Quantity
Quantity

"

Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3in1 studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

Sleutelkenmerke:
  • Omvattende notas per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Praktiese werk: voedselproduksie
  • Eksamenvraestel en -memo.
  • "

    ISBN :  1Y9781928354673

    Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3in1 studiegids bied aan jou 'n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

    Sleutelkenmerke:
  • Omvattende notas per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Praktiese werk: voedselproduksie
  • Eksamenvraestel en -memo.
  • There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 10 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *