Graad 10 | Rekeningkunde

The Answer Series Graad 10 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R39.00

 |  R189.00

The Answer Series Graad 10 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R39.00
Gr 10 Rekeningkunde 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R189.00
Quantity
Quantity

"

Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied aan jou 'n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade. Jy werk deur logies georganiseerde afdelings en kry 'n dieper begrip van die basiese terme, konsepte en beginsels wat jy sal nodig hê. Die gegradeerde vrae en antwoorde nooi jou uit om dit wat jy leer, toe te pas en dop te hou hoe jou vakkundigheid verbeter.

Sleutelkenmerke:
  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
  • Die sleutel tot hierdie vak is 'oefen’ en dit is juis wat hierdie boek bied.

    "

    ISBN :  1Y9781928354598

    Gr 10 Rekeningkunde 3in1 KABV

    By Ann Botha

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 10 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *