Graad 10 | Lewenswetenskappe

The Answer Series Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 IEB Studiegids

R39.00

 |  R189.00

The Answer Series Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 IEB Studiegids
Book Type: E-Book
R39.00
Gr 10 Lewenswetenskappe 3in1 IEB
Book Type: Hard-copy
R189.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids dek al die kennisareas van die IEB-kurrikulum. Dit stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12. Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, leerdervriendelike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter. "

ISBN :  1Y9781928354581

Gr 10 Lewenswetenskappe 3in1 IEB
By Liesl Sterrenberg, Helena Fouché & Grace Elliott

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 IEB Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *