Grade 12 | Afrikaans

Gr 12 English EAT KABV (Hidden)

R1.00

Quantity

Hierdie Graad 12 Afrikaans EAT 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT - Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.


Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, hanteerbare benadering
  • Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
  • Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
  • 5 Eksamenvraestelle en -memo’s (Taal)

ISBN :  9781920568948

Graad 12 English Eerste Addisionele Taal 3in1 KABV Studiegids
deur Ilse Zietsman

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 English EAT KABV (Hidden)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *