Graad 10 | Wiskunde

Gr 10 Wiskunde Klasteks KABV Onderwysersgids

R240.00

Quantity

Hierdie onderwysersgids bied volledige oplossings vir al die oefeninge en aktiwiteite in die leerderboek sowel as onderwysleiding, werkskedules en al die details van die nuwe kurrikulum. Die leerderboek wat op die KABV-kurrikulum gebaseer is, bied die kurrikulum in 12 leerdervriendelike modules aan en dit sluit verskeie interaktiewe oefeninge in.

ISBN :  978-1-920297-68-8

Graad 10 Wiskunde Klasteks KABV Onderwysersgids

Deur Anne Eadie & Gretel Lampe

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Wiskunde Klasteks KABV Onderwysersgids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *