Graad 10 | Wiskunde

Gr 10 Wiskunde Klasteks KABV Leerderboek

R250.00

Quantity

Hierdie Graad 10 Wiskunde Klasteks neem leerders in twaalf maklik-om-te-volg, leerdervriendelike modules wat baie interaktiewe aktiwiteite sowel as uitgebreide, gegradeerde oefeninge insluit, deur die kurrikulum. Die notas en uitgewerkte voorbeelde verseker omvattende dekking van die kurrikulum. Elke konsep is noukeurig ontwikkel en vasgelê om ‘n stewige grondslag vir die Wiskunde VOO-fase te lê. Daar is ‘n aparte, nuttige onderwysersgids vir die Graad 10 Wiskunde Klasteks wat volledige oplossings, onderrigleiding en kurrikulumbesonderhede bevat.

ISBN :  978-1-920297-67-1

Graad 10 Wiskunde Klasteks KABV Leerderboek

Deur Anne Eadie & Gretel Lampe

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Wiskunde Klasteks KABV Leerderboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *