Hierdie kursus dek die onderwerpe Arbeid, Energie en Drywing (Meganika) en die Doppler-effek (Golwe, Klank en Lig) dek. Hierdie video’s is geskep om as ’n ekstra hulpmiddel saam met ons Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 asook ons Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 studiegidse te gebruik.

Course Instructor

Retha Louw Retha Louw Instrukteur

Retha Louw is ‘n ervare Fisiese Wetenskappe onderwyseres en is die skrywer van The Answer Series se Gr 10 tot 12 Fisiese Wetenskappe studiegidse. Dit is haar passie om die relevante vakkennis op ‘n eenvoudige en gestruktureerde manier aan leerders oor te dra om dit sodoende vir hulle maklik verstaanbaar te maak.

Kursusfooie

Gratis Inhoud

FREE
1 year of access
Hierdie inhoud is vir nou gratis beskikbaar om jou te help met jou studies! #owntomorrow

Kursus-onderwerpe