Baie leerders skrik te laat in hulle skoolloopbane wakker om regtig hul toekoms te vorm. Nie jy nie.'n Katedraal word steen vir steen gebou. Verbeel jou vir 'n oomblik dat jy in jou eindeksamenlokaal instap. Hoe wil jy voel? Ja, natuurlik sal jy senuweeagtig wees. Om die waarheid te sê, die senuwees sal jou vriend wees. Hulle laat jou regop sit en die uitdaging in die gesig staar. Maar verbeel jou jy het 'n onderliggende selfvertroue wat spruit uit die wete dat jy jou uiterste bes gedoen het. En, dat jou tyd tot die maksimum benut is deur die slim keuse van 'n allesomvattende werksmaat: The Answer Series.
Blaai deur ons Graad 10-boeke hieronder. Vorm jou toekoms.